CSA, SLC kondig skedule aan vir Proteas se toer na Sri Lanka

The Proteas will embark on a two Test matches, five One-Day Internationals and a solitary T20 International match.

The Proteas will embark on a two Test matches, five One-Day Internationals and a solitary T20 International match.

KRIEKET SUID AFRIKA (CSA) en Sri Lanka Krieket (SLC) het die skedule aangekondig vir die Standard Bank Proteas se toer na Sri Lanka tydens die tweede helfte van 2018. Die toer beslaan twee Toetswedstryde, 5 Eendagwedstryde en een T20-wedstryd.

“Dit is 'n baie belangrike toer vir ons," het die Waarnemende Bestuurshoof van Krieket Suid Afrika, Thabang Moroe, gesê. "Ons het 'n hele paar jong en opwindende spelers wat hulle klem afgesteek het in al drie formate. Daar is baie krieket wat op die sub-kontinent gespeel word, so dis belangrik dat hulle so gou as moontlik aan die toestande gewoond raak."

“Baie van hulle het baie min krieket daar gespeel, en sommige geen krieket. So byvoorbeeld sien ons baie uit na die vertoning van ons voorste Toetsdraaier, Keshav Maharaj, wat nog nooit op die sub-kontinent gespeel het nie."

“Die Eendagreeks maak deel uit van die span se voorbereiding vir aanstaande jaar se Krieketwêreldbeker in Engeland."

“Sri Lanka was nog altyd moeilike teenstaanders in hul eie toestande en hierdie toer gaan beslis dieselfde wees. Ons sien baie uit na 'n uiters mededingende reeks," het Mnr Moroe afgesluit.

SRI LANKA TOUR ITINERARY

July 4: SA arrive in Sri Lanka
July 7-8: Two-day practice match, P Sara Stadium, Colombo
July 12-16: 1st Test match, Galle
July 20-24: 2nd Test match, Colombo
July 26: One-day warm-up match, venue to be confirmed
July 29: 1st ODI, Dambulla (day match)
August 1: 2nd ODI, Dambulla (d/n)
August 5: 3rd ODI, Kandy (day match)
August 8: 4th ODI, Kandy (d/n)
August 12: 5th ODI, Colombo (d/n)
August 14: T20 International, Colombo (d/n)