Proteas spog met nog 'n sege teen Bangladesj

celebrating during the 1st KFC T20 match between South Africa and Bangladesh at Mangaung Oval on October 26, 2017 in Bloemfontein, South Africa. (Photo by Johan Pretorius/Gallo Images)

celebrating during the 1st KFC T20 match between South Africa and Bangladesh at Mangaung Oval on October 26, 2017 in Bloemfontein, South Africa. (Photo by Johan Pretorius/Gallo Images)

ANDILE PHEHLUKWAYO led a good performance by the Standard Bank Proteas rookie bowling attack to enable them to beat Bangladesh by 20 runs in the first of two KFC T20 International matches at the Mangaung Oval on Thursday evening.

The second match will be played at Senwes Park in Potchefstroom on Sunday afternoon.

Phehlukwayo returned the outstanding figures of 2/25 to stop the promising start Bangladesh made to their innings and then Dane Paterson bowled superbly at the ANDILE PHEHLUKWAYO het die Standard Bank Proteas se boulaanval gelei en hulle gehelp om Bangladesj met 20 lopies te klop in die eerste van twee KFC T20 wedstryde by die Mangaung Oval.

Die tweede wedstryd is Sondag by Senwes Park in Potchefstroom.

Phehlukwayo het gespog met boulsyfers van 2/25 en die besoekers se momentum aan die begin van hul beurt gestuit. Dane Paterson het ook uitstekend geboul teen die einde van die kolfbeurt en 2/29 laat kantel.

Die nuweling Robbie Frylinck het ook beinduk met sy syfers van 2/33.

Bangladesj het goed afgeskop en 90 lopies binne die eerste 9 boulbeurte aangeteken voordat Phehlukwayo die belangrike paaltjie van Soumya Sarkar (47 vanaf 31 balle, 5 vier en 2 sesse) ingepalm het.

Vroeër het die Proteas die loot gewen en 'n mededingende telling van 195/4 aangeteken danksy 'n goeie venootskap van 79 om die tweede paaltjie tussen Quinton de Kock (71 vanaf 44 balle, 5 viere en 'n ses) en die Speler van die Wedstryd, AB de Villiers (49 vanaf 27 balle, 8 viere). Daarna het David Miller en Farhaan Behardien 62 tydens die laaste 5 boulbeurte gemoker.

Behardien was ook op sy stukke deur 36 vanaf 17 balle te moker. Dit het 2 viere en 2 sesse ingesluit.

Mehidy Hasan was Bangladesj se beste bouler met syfers van 2/31 in 4 boulbeurte.