Paterson called up to Proteas ODI squad

Dane Paterson in action for the South Africa A team earlier this year.

Dane Paterson in action for the South Africa A team earlier this year.

DANE PATERSON is die enigste nuweling in die Standard Bank Proteas se groep vir die Momemtum Eendagreeks teen Bangladesj, wat later vandeesmaand gespeel word.

Morne Morkel is nie oorweeg nie weens besering.

“Dane het baie goed gevaar in die T20 Internasionale Reeks teen Engeland vanjaar, veral met sy boulwerk teen die einde van die kolfbeurt," het die Sameroeper van die Keurkomitee, Linda Zondi, gesê. "Ons wil nou sien of hy dieselfde in die langer formaat van 50 boulbeurte kan doen."

“Faf du Plessis sal die Proteas aanvoer nadat hy die kapteinskap by AB de Villiers in die Eendag formaat oorgeneem het. Dit is deel van ons voorbereiding as 'n groep vir die 2019 Krieketwêreldbeker," het Zondi afgesluit.

Standard Bank ODI squad: Faf du Plessis (Multiply Titans, capt), Hashim Amla (WSB Cape Cobras), Temba Bavuma (WSB Cape Cobras), Farhaan Behardien (Multiply Titans), Quinton de Kock (Multiply Titans), AB de Villiers (Multiply Titans), JP Duminy (WSB Cape Cobras), Imran Tahir (Hollywoodbets Dolphins), David Miller (VKB Knights), Wayne Parnell (WSB Cape Cobras), Dane Paterson (WSB Cape Cobras), Andile Phehlukwayo (Hollywoodbets Dolphins), Dwaine Pretorius (bizhub Highveld Lions), Kagiso Rabada (bizhub Highveld Lions)

FIXTURES
October 15: 1st Momentum ODI, Diamond Oval, Kimberley, 10h00
October 18: 2nd Momentum ODI, Boland Park, Paarl, 10h00
October 22: 3rd Momentum ODI, Buffalo Park, East London, 10h00