CSA kondig Zimbabwe en Indie wedstryde ann

It's going to be a bumper summer for the Proteas as they face Zimbabwe and India.

It's going to be a bumper summer for the Proteas as they face Zimbabwe and India.

KRIEKET SUID AFRIKA (CSA) het vandag die skedule van wedstryde vir die toere van Zimbabwe en Indië tydens die 2017-18 seisoen aangekondig asook die vroue reeks tussen Suid Afrika en Indië.

Soos vroeër aangekondig sal Indië drie Sunfoil Toetswedstryde, ses Momentum Eendagwedtryde en drie KFC T20 wedstryde speel. Tydens die T20 wedstryde sal die Momentum Proteas ook terselfdertyd in T20 wedstryde teen die Indiese vrouespan betrokke wees.

Zimbabwe sal 'n vierdaagse Dag/Aand Toets teen die Proteas speel. Die wedstryd benodig goedkeuring van die Internasionale Krieketraad aangesien dit 'n eerste vir die spel sal wees. Australië sal ook in vier Toetswedstryde teen die Standard Bank Proteas te staan kom.

“Ons is baie opgewonde om die vollgedige lys Internasionale wedstryde bekend te stel, wat met die eerste Sunfoil Toets teen Bangladesj begin," het die Uitvoerende Hoof van Krieket Suid Afrika, Haroon Lorgat, gesê. "Dit gaan 'n baie besige seisoen wees met beide Indië en Australië wat ons hier kom besoek. Dit gaan 'n groot toets wees vir die Standard Bank Proteas en ons ondersteuners het baie om na uit te sien."

“Die Momentum Proteas sal ook in T20 wedstryde teen Indië betrokke wees. Om albei ons mans en vroue spanne op een dag in aksie te hê gaan 'n baie spesiale geleentheid wees omdat die spel onder vroue baie gewild word."

“Ons kan nie wag vir die aksie om te begin nie," het Mnr Lorgat afgesluit.

Besprekings vir die Indiese Toer kan vanaf Maandag die 13de November gedoen word.

BANGLADESH TOUR ITINERARY

September 28-October 2: @ 10h00 1st Sunfoil Test match, Senwes Park, Potchefstroom
October 6-10: @ 10h00 2nd Sunfoil Test match, Mangaung Oval, Bloemfontein
October 12: Day @ 10h00 One-day tour match v SA Invitation XI, Mangaung Oval, Bloemfontein
October 15: Day @ 10h00 1st Momentum ODI, Diamond Oval, Kimberley
October 18: Day @ 10h00 2nd Momentum ODI, Boland Park, Paarl
October 22: Day @ 10h00 3rd Momentum ODI, Buffalo Park, East London
October 26: Day/Night @ 18h00 1st KFC T20 International, Mangaung Oval, Bloemfontein
October 29: Day @ 14h30 2nd KFC T20 International, Senwes Park, Potchefstroom

ZIMBABWE TOUR ITINERARY

December 20-22: @ 14h00 Zimbabwe v SA Invitation XI, Boland Park, Paarl
December 26-29: @ 14h00 Day/Night Sunfoil Test match, St. George’s Park, Port Elizabeth





INDIA MEN’S TOUR ITINERARY

December 30-31: Two-day warm-up match, Boland Park, Paarl (tbc)
January 5-9: @ 10h30 1st Sunfoil Test match, PPC Newlands, Cape Town
January 13-17: @10h00 2nd Sunfoil Test match, SuperSport Park, Centurion
January 24-28: @10h00 3rd Sunfoil Test match, Bidvest Wanderers, Johannesburg
February 1: D/N @ 13h30 1st Momentum ODI, Sahara Stadium Kingsmead, Durban
February 4: Day @ 10h00 2nd Momentum ODI, SuperSport Park, Centurion
February 7: D/N @ 13h30 3rd Momentum ODI, PPC Newlands, Cape Town
February 10: D/N @ 13h30 4th Momentum ODI, Bidvest Wanderers, Johannesburg
February 13: D/N @ 13h30 5th Momentum ODI, St George’s Park, Port Elizabeth
February 16: D/N @ 13h30 6th Momentum ODI, SuperSport Park, Centurion
February 18: Day @ 14h30 1st KFC T20 International, Bidvest Wanderers, Johannesburg
February 21: D/N @ 18h00 2nd KFC T20 International, SuperSport Park, Centurion
February 24: D/N @ 18h00 3rd KFC T20 International, PPC Newlands, Cape Town

INDIA WOMEN’S TOUR ITINERARY

February 2: India warm-up match, Kovsies Oval, Bloemfontein
February 5: Day @ 10h00 1st ODI, Diamond Oval, Kimberley
February 7: Day @ 10h00 2nd ODI, Diamond Oval, Kimberley
February 10: Day @ 10h00 3rd ODI, Senwes Park, Potchefstroom
February 13: Day @ 13h00 1st T20 International, Senwes Park, Potchefstroom
February 16: Day @ 13h00 2nd T20 International, Buffalo Park, East London
February 18: Day @ 09h45 3rd T20 International, Bidvest Wanderers, Johannesburg
February 21: Day @ 13h00 4th T20 International, SuperSport Park, Centurion
February 24: Day @ 13h00 5th T20 International, PPC Newlands, Cape Town

AUSTRALIA TOUR

February 22-24: Australia v SA Invitation XI, Sahara Park Willowmoore, Benoni
March 1-5: @ 10h00 1st Sunfoil Test match, Sahara Stadium Kingsmead, Durban
March 9-13: @10h00 2nd Sunfoil Test match, St George’s Park, Port Elizabeth
March 22-26: @ 10h30 3rd Sunfoil Test match, PPC Newlands, Cape Town
March 30-April 3: @ 10h00 4th Sunfoil Test match, Bidvest Wanderers, Johannesburg